Swarthout stoele te koop(katte nie ingesluit nie!) 0

Description

Twee Swarhout stoele te koop teen R4000 vir die paar.

Beide is in 'n goeie kondisie met so paar krapmerke(waar die katte hul naels skerpgemaak het!). Dit sal egter nie 'n probleem wees indien u die banke wil oortrek met nuwe material nie.

Rede vir die verkoop is verhuising.

SMS/WhatsApp my gerus indien u belangstel. Slegs ernstige kopers.

R 4,000

Swarthout stoele te koop(katte nie ingesluit nie!)

Dan Pienaar, Bloemfontein, Free State
Jun 12
Seller description
Jacques
Member since Jun 2019
** *** ****
Show number

Posted in

Dan Pienaar, Bloemfontein, Free State
AD ID 1059495748

Report this ad