Sell
Tafel (voorheen as naaldwerk-tafel gebruik)
1 / 2

Description

2,80 m lank X 1,70 m breed X 1 m hoog tafel wat vroeër as naaldwerk-tafel gebruik is. Goeie toestand. Verkoop vir R1000

U kan kom besigtig na reeling met eienaar, plek is 10km geleë buite Upington op die Olifantshoek pad ander kant Melkstroom.

R 1,000

Tafel (voorheen as naaldwerk-tafel gebruik)

Keidebees, Upington, Northern Cape
May 7
Seller description
hester weyers
Member since May 2021

Posted in

Keidebees, Upington, Northern Cape
AD ID 1065485125

Report this ad