Sell
Thajana Safaris 0
1 / 12

Details

Surface size0 m2
Bedrooms3
Bathrooms3
Broker feeNo
FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

Kom geniet die bosveld stilte om n fantastiese kamp vuurtjie met n lekke koppie boere troos in die een hand en die verkyker in die ander en kyk die sons opkoms oor die Magaliesberge en luister na die gesing van die voels voor n lekke dag se jag avontuur of selfs n stappie.

Ons het n groot verskeidenheid wilds spesies om te jag en te besigtig en al wil jy net die bos kom geniet saam met famielie of friende is Thajana Safaris die plek om te wees. Wonderlike bosveld vol voel lewe vir die "Bird watchers"

en genoegsame plek om te stap selfs om met die fietse rond te ry.

Voel vry om ons te kontak vir enige navrae of om jou plekkie te bespreek om teleurstelling te voorkom.

Die uwe

Johan Joubert

Thajana Safaris

R 13 Bds - 3 Ba - 0 m2

Thajana Safaris

Derby, Rustenburg, North West
Jul 20
Seller description
Johan Joubert
Member since Oct 2017
** *** ****
Show number

Posted in

Derby, Rustenburg, North West
AD ID 1058876795

Report this ad