Sell
The view Jeffreysbay 0
1 / 10

Details

Surface size83 m2
Bedrooms2
Bathrooms2
Broker feeYes
FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

The View 15 is in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai geleë. Die woonstel is net 800 m van Dolphin Beach en 'n rits restaurante af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser in. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv teen die muur.

Die leefarea lei na 'n binnebraai-area met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

R 1,2002 Bds - 2 Ba - 83 m2

The view Jeffreysbay

Ferreira Dorp, Jeffreys Bay, Eastern Cape
Dec 3
Seller description
Morné
Member since May 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Ferreira Dorp, Jeffreys Bay, Eastern Cape
AD ID 1061195782

Report this ad