Sell
Toyota Hilux 4x4 0
1 / 17

Details

MakeToyota
ModelHilux
Type of carBakkie
Year1985
Mileage172,000 km
FuelPetrol
ColorRed
First OwnerNo
ConditionUsed
TransmissionManual
Listed byOwner

Description

1985 Toyota Hilux 4X4 te koop. My hart is seer. Hy het 'n Ford V6 in. Ek het oorspronklike bumpers wat saamkom. Die tralies het ook die bankie wat saamkom. Bakkie het Cooper STT pro op wat so 60-70% loop oor het. Ek het 5de spaarwiel wat ook Cooper STT is. Interior is oor gedoen met nuwe safety belts. 4x4 werk perfek. Ek het hierdie jaar gequalify vir Cooper Dust Series met hom. Geen difflock of power steering nie. Rede vir verkoop is omdat ek op

trou staan en die sente moet spaar vir dit. Ek is nie haastig om te verkoop nie, so moenie kom met dom offers nie. Kontak my by 082 agt vier drie 1 vyf twee 8.

R 75,0001985 - 172,000 km

Toyota Hilux 4x4

Patensie, Eastern Cape, South Africa
Oct 12
Seller description
Tiaan Erasmus
Member since Sep 2017
** *** ****
Show number

Posted in

Patensie, Eastern Cape, South Africa
AD ID 1060707345

Report this ad