Tuisgekookte Etes 0
1 / 3

Description

Goeiedag!!!!!

Spyskaart vir

DINSDAG

Chutney Hoender

Koring

Soet Pampoen

Boere Boontjies

Volwasse borde

R55.00 per bord

Kinderborde

R45.00 per bord

Bestellings kan daagliks geplaas word Maandag tot Donderdag voor 10:00.

Kos word afgehaal by Mc Arthur str 27, Fichardtpark, Bloemfontein, tussen 16h00 en 17h45

Bestellings slegs deur WhatsApp of per SMS sal aanvaar word.

U is welkom om te skakel vir meer inligting.

Baie dankie

Willana Brits

0798848892

R 55

Tuisgekookte Etes

Fichardt Park, Bloemfontein, Free State
May 14
Seller description
** *** ****
Show number

Posted in

Fichardt Park, Bloemfontein, Free State
AD ID 1059182652

Report this ad