Sell
Umzumbe Charlet 1-8 January 0
1 / 11

Details

Surface size50 m2
Bedrooms3
Bathrooms1
Broker feeNo
FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

Ek het n vakansie charlet beskikbaar by Umzumbe vanaf 1-8 Januarie 2020. Dit het n see uitsig. Dit is in n veilige wild/sekuriteits kompleks. Daar is skoonmaak dienste elke dag met n braai, swembad, restaurant, gym pool tafels ens. Daar kan 6 mense slaap en daar is ook n buite braai geriewe by die charlet. Umzumbe is gelee tussen Hiberdeen en Port Shepstone en dit is idiaal vir n familie met kinders.

R 1,1003 Bds - 1 Ba - 50 m2

Umzumbe Charlet 1-8 January

Umzumbe, KwaZulu Natal, South Africa
Nov 8
Seller description
oosthup
Member since Jul 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Umzumbe, KwaZulu Natal, South Africa
AD ID 1059877830

Report this ad