Sell
Universitas. Ruim eenslaapkamer woonstel. Beskikbaar 1 Februarie 0
1 / 13

Details

Surface size0 m2
Bedrooms1
Bathrooms1
Type of PropertyFlat
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedYes

Description

Universitas. Ruim eenslaapkamer woonstel. Beskikbaar 1 Februarie.

Slegs een persoon sonder kinders. Geen honde. Een kat word wel toegelaat.

Ideaal vir jong werkende persoon of student.

Elektriese hek. Skadunet parkering. Elektriese heining.

Teëlvloere. Graniet werksoppervlaktes in kombuis. Stoof.

Badkamer met stort, geen bad.

Sitkamer met baie kaste. Sitkamer front Noord.

Groot slaapkamer met baie ingeboude kaste. Slaapkamer front Noord.

Plek vir wasmasjien in gang. Gangkas.

Koopkrag. Water ingesluit tot en met 4000 liter per maand.

Woonstel is ongemeubileerd.

Geen OLX chat boodskappe asb.

R3700 p.m. Deposito R3700.

Fibre internet beskikbaar teen R250 addisioneel per maand.

R 3,7001 Bds - 1 Ba - 0 m2

Universitas. Ruim eenslaapkamer woonstel. Beskikbaar 1 Februarie

Universitas, Bloemfontein, Free State
6 days ago
Seller description
Pieter
Member since May 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Universitas, Bloemfontein, Free State
AD ID 1061526218

Report this ad