Sell
Vakansie akkommmodasie Brackenfell 0
1 / 5

Details

Surface size27 m2
BedroomsStudio
Bathrooms1
Broker feeNo
FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

Akkommodasie selfsorg Brackenfell Kaapstad

Beskikbaar vanaf 20 Des 2019 tot 02 Jan 2020 (pakket 5nagte R450 per nag) GEEN rook in die eenheid.

Slaap twee volwassenes en twee kinders. Aparte ingang.

Area word gepatroleer deur voetpatrollies en veiligheids voertuie en word gemonitor deur kameras.

Water beperkings is van toepassing in die Kaapstad omgewing en moet toegepas word soos uiteengesit is deur die Stad van Kaapstad.

R 450Studio Bds - 1 Ba - 27 m2

Vakansie akkommmodasie Brackenfell

Vredekloof, Brackenfell, Western Cape
Nov 8
Seller description
fourie4927
Member since Apr 2013
** *** ****
Show number

Posted in

Vredekloof, Brackenfell, Western Cape
AD ID 1060961249

Report this ad