Sell
VAKANSIE VERBLYF 0
1 / 18

Details

Surface size5 m2
Bedrooms2
Bathrooms2
Type of PropertyOther
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeYes
FurnishedYes
Pets allowedYes

Description

BESPREEK NOU JOU VAKANSIE VIR 2020 IN DIE MOOIE TERGNIET NABY MOSSELBAAI EN HARTENBOS.

MAART SKOOLVAKANIE REEDS VOL. BAIE BESKOSTIGBARE TARIEWE.

BESPREKINGS VIR 2020 NOU OOP.

DATUMS OOP VIR 2020

27 JAN TOT 8 Februarie

19 FEB TOT 20 MAART

14 APRIL TOT 30 APRIL

1 TOT 31 MEI (R480 per nag langer as 7 nagte) Spesial

1 TOT 12 JUNIE

7 TOT 31 JULIE

1 TOT 31 AUG (R550 per nag)

1 TOT 17 SEPT

1 TOT 16 OKT

1 TOT 29 NOV

9 TOT 16 DESEMBER (R1500 per nag slaap 6)

Tergniet 13 km vanaf Mosselbaai en Hartenbos. Loopafstand van see 500m. Slaap 6 mense. Tenvolle toegerus met twee slaapkamers elk met dubbelbed. Onder is n baie lekker bank wat oop vou soos n dubbel bed.

Twee badkamers. Een bo en een onder. Daar is dstv maar nie die vol paket nie. Eie decoder kan saam gebring word vir vol skottel verder daar van alles tot rooster wasmasjien.

NB:

NET EIE BEDDEGOED MOET VOORSIEN WORD ASB INDIEN MOONTLIK.

DAAR IS KOOPKRAG IN HUIS. EK SIT GEWOONLIK IN. VOOR AANKOMS DIT WAT MEER GEBRUIK WORD MOET GASTE SELF IN SIT. NO IS OP BOXIE. EN KRAG VERBRUIK IS MIN.

AFLAG VIR PENSIOENARISE OP BESPREKINGS LANGER AS 7 DAE

GAAN BESOEK GERUS MY FB BLAD "BEKOSTIGBARE VAKANSIE VERBLYF IN TERGNIET NABY MOSSELBAAI EN HARTENBOS"

R 6002 Bds - 2 Ba - 5 m2

VAKANSIE VERBLYF

Tergniet, Mossel Bay, Western Cape
Nov 17
Seller description
leanda van den berg
Member since Nov 2019
** *** ****
Show number

Posted in

Tergniet, Mossel Bay, Western Cape
AD ID 1061042748

Report this ad