Sell
Vanghok te Huur vir Rondloper en Straat Katte per Week - Kaapstad 0
1 / 2

Description

* Huur n Kat Valhok op n weeklikse basis. (DIY)

Die vang van beseerde en sieklike katte deur middel van n val-hok is die mees menswaardigste oplossing.

Hierdie vang-hok is heeltemal veilig asook gebruikers vriendelik en is geskik vir die vang van :

Rondloper Katte

Straat Katte

Klein Honde

Hase en Konyne

Muishond en Ystervark

R250 per week uitsluitend aflewerings fooi.

Vir meer inligting kontak gerus.

Indien nie onmiddelik beskikbaar via foon, whatsapp of epos sal ons so gou moonlik terug skakel.

(Bedien Kaapstad en al die voorstede.)

Ons onderskryf die plaaslike Diere Reddings Organisasies asook die DBV (SPCA).

R 250

Vanghok te Huur vir Rondloper en Straat Katte per Week - Kaapstad

Durbanville Central, Durbanville, Western Cape
6 days ago
Seller description
Rental & Service
Member since Apr 2020
** *** ****
Show number

Posted in

Durbanville Central, Durbanville, Western Cape
AD ID 1063678426

Report this ad