Sell
Verblyf beskikbaar vir werkende individue en studente.
1 / 1

Details

Surface size40 m2
Bedrooms1
Bathrooms1
Type of PropertyFlat
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedNo

Description

Twee, netjiese eenslaapkamer woonstelle met hul eie badkamers en kombuise beskikbaar a.s.a.p. R3100 per woonstel, per maand plus koopkrag. Wi-fi opsioneel.

Een netjiese, eenslaapkamer eenheid met badkamer en kombuis beskikbaar 1 Junie 2021. R3100 per maand, plus koopkrag. Wi-fi opsioneel.

Woonstelle is geleë naby UVS, CUT, Eunice en Grey College. Loopafstand vanaf Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall. Veilige parkering op die erf. Sekuriteitsremotes word ingesluit met gewapende reaksie.

Nagraadse studente en werkende individue welkom!

Verblyf is beperk so kom loer gerus! GEEN NSFAS STUDENTE.

R 3,1001 Bds - 1 Ba - 40 m2

Verblyf beskikbaar vir werkende individue en studente.

Park West, Bloemfontein, Free State
Apr 12
Seller description
OLX User
Member since Dec 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Park West, Bloemfontein, Free State
AD ID 1062662770

Report this ad