Verniet 0

Description

Eks opsoek na mense wat ou klere baba klere meubels skoene enigiets van n telepel tot n bed wil skenk aan my ek help graag minderbevoregte mense mensies wat swaarkry in ons arm gemeenskap kruidenier is ook welkom ek kom 1maal per week in kimberley toe waar ek die goedjies dan sal optel jule kan my whatsapp of skakel eks ni n smous nie eerlike mens

R 1

Verniet

Boshof, Free State, South Africa
Feb 11
Seller description
** *** ****
Show number

Report this ad

Posted in

Boshof, Free State, South Africa