LoginSell
R300
Image of Vullis verwydering en meubel vervoer
HildeMari
View Profile
R300

Vullis verwydering en meubel vervoer

Chat

Vullis verwydering en meubel vervoer

Vervoer van rommel, tuin vullis en huishoudelike ietems R250per vrag

Bou rommel, sand of klip R350per vrag.

Pryse nie geldig vir Langenhofenpark nie om rede dit baie ver is van asgatte pryse vir LHP is R350 vir rommel, tuin vullis en huishoudelike ietems. R450 vir bou rommel, sand en klip.

Trekke word gery teen R400per vrag (indien nie op grondvlak woon of intrek nie kan dit n verskil aan prys maak)

Indien u n waantjie wil by huur is dit R100 extra

Published: Oct 18, 2016

HildeMari
View Profile
R300

Vullis verwydering en meubel vervoer

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX