Sell
Werksoekgeleentheid 0

Details

I am:Looking for a job
Company nameEzelda
PositionFull time
Minimum experience (years)14
Maximum experience (years)14
Salary periodMonthly
Salary from6000
Salary to8000

Description

Goeie dag aan die leser.

Ek is woonagtig in Centurion Pretoria

En soek enige stabiele werksgeleentheid in die omgewing maar ook bereid om te verhuis mis dit n goeie wersoffer sal wees.

Admin en kantoorwerk

Koffyshop

Cakedecorating

Versorging

Enigiets basies waar ek kan leer en groei.

Ek is omafhanklik

Het my eie vervoer.

Geen afhanklikes nie.

Geen snaakse boodskappe of kansvatters my lewe is op die spel dankie.

R 6000 - 8000 | Monthly

Werksoekgeleentheid

Centurion Central, Centurion, Gauteng
Nov 8
Seller description
Ezelda
Member since Jul 2019
** *** ****
Show number

Posted in

Centurion Central, Centurion, Gauteng
AD ID 1060958728

Report this ad