Winskoop van die Jaar 18KM uit die stad! 0
Winskoop van die Jaar 18KM uit die stad! 0
1 / 12

Description

Veilige buurtwag met buurwoonhuise naby aan mekaar. 2 pynlike netjiese en moderne woonhuise, ruim vertrekke. 1x 4-slk, and 3-slk, elk 2 badkk, ens. Elk het 2 groot toesluitmotorhuise met krag, baie bome. Eenmanwoonstel (kort aandag), 2 store, 4 goeie arbeidershuise, 6 kampe met water. 23ha +- 18km suid van Bloemfontein. Baie goeie grond, 2 toegeruste sterk boorgate, slefs nou in die droogte. Besproeiings stelsel ingesluit. 3-fase Eskom krag. Aangresende plaas slefde oppervlakte (1 huis) DEC2018 verkoop vir 2.8 Mil.

Skakel voor hy weg is (Jim Lowings 083 479 4456).

Kontak slegs via oproep of sms asb.

R 1,650,000

Winskoop van die Jaar 18KM uit die stad!

Bloemfontein Rural, Bloemfontein, Free State
Jan 4

Contact the seller

Jim's Eiendomme
View Profile

Report this ad

Posted in

Bloemfontein Rural, Bloemfontein, Free State