Woonstel te Huur 0
Woonstel te Huur 0
1 / 4

Details

  • FurnishedNo
  • Pets allowedNo

Description

2 Slaapkamer Woonstel te Huur met Oopplan Kombuis /sitkamer.Ingeboude Oond en Ingeboude kaste in albei kamers.Woonstel is op die eerste Vloer maar daar is spasie onder vir n tuinstel om te sit en of braai.Twee motorstaanplekke onder skadinet .R4000.00 per maand water ingesluit.Koopkrag beskikbaar.Nie diere vriendelik nie .Onmiddelik beskikbaar.Skakel Troenie 0515229955

Generaal De Wet.Bloemfontein

R 4 000

Woonstel te Huur

Generaal De Wet, Bloemfontein, Free State
Nov 12

Contact the seller

BAREND1234
View Profile

Report this ad

Posted in

Generaal De Wet, Bloemfontein, Free State