LoginSell
R3 500
Image of Woonstel te huur in Benoni A/H
Image of Woonstel te huur in Benoni A/H
Jacques de Beer
View Profile
R3 500

Woonstel te huur in Benoni A/H

Chat

Woonstel te huur in Benoni A/H

How many bedrooms?

1

Is there a broker fee?

No

How many bathrooms?

1

Is it furnished?

No

Are pets allowed?

No

+ 5

Hi julle, indien julle belang stel of moontlik van 'n enkel persoon of 'n paartjie sonder kinders weet wat 'n plekkie soek om te huur, het ek 'n woonstel beskikbaar. Dit is 'n 1 slaapkamer met 'n openplan kombuis en sitkamer. Water en elektrisiteit is ingesluit en daar is onderdakse parkering vir 1 motor. Geen deposito word vereis nie en die huur word vooraf vir elke maand betaal. Die plekkie is in Benoni Small Farms so ongeveer 3km buite Bredell. Die woonstel is op 'n plot en die area is baie veilig. Indien julle belangstel, whatsapp of kontak my gerus op 0729216112. Jacques Dankie

Published: May 20, 2017

Jacques de Beer
View Profile
R3 500

Woonstel te huur in Benoni A/H

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND