OLX

LoginSell
R800
Image of Worshondjies te koop

Hannes Naude

View Profile
R800

Worshondjies te koop

Chat

Worshondjies te koop

Worshondjies te koop swart met goud bruin bene en voete,6-Weke oud en eet baie goed en hardloop orals rond so ook baie sterk op hulle voete.Hulle verkoops prys is R800 elk en albei is reuntjies.Dan het ek ook x2 swart silwer Dapple worshondjies wat ook 6-Weke is eet ook goed en loop ook sterk op hul voete al twee is reuntjies.Hulle prys is R1200.Al die hondjies is op reg geteel maar silwer dappeles lyk baie mooi.Al die hondjies is spelerig en vol lewe en is gesond en goed versorg.

Hannes Naude

View Profile
R800

Worshondjies te koop

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX