Sell
Yamaha Enduro 75 0
1 / 7

Description

2x Yamaha Enduro 75 engine te koop. Altwee het nuwe petrol pomp, filters,petrol pyp met cab links, nuwe vonkproppe en skoon olie. Altwee se ratkaste gediens en waterpompe vervang. Vergassers gediens en gestel. Kontrol boks herstel. 2x petroltenks. Earbuffs is ook by.

R 80,000

Yamaha Enduro 75

Die Erwe, Douglas, Northern Cape
Jan 3
Seller description
Erna
Member since Dec 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Die Erwe, Douglas, Northern Cape
AD ID 1061417165

Report this ad