LoginSell
R2 500
Image of Yorkie tefies te koop
Image of Yorkie tefies te koop
Doreth van der Linde
View Profile
R2 500

Yorkie tefies te koop

Chat

Yorkie tefies te koop

2 x standaard grootte Yorkie tefies te koop. Hulle is nou 9 maande oud en volgroeid. Al hul inentings en ontwurming is op datum en is gemicro chip deur 'n veearts. Altwee is in goeie en gesonde kondisie. Hulle is geregistreer en het die "Biewer carrier gene" indien iemand met hulle sal wil teel, dis 'n groot voordeel. Die yorkies is "paper trained" vir in die aande se slaap. Dis twee liefdevolle en spelerige tefies wat net liefde en aandig soek. My dogter speel met hulle dus is hulle kinders gewoond. (Pretoria Oos area)

Published: May 20, 2017

Doreth van der Linde
View Profile
R2 500

Yorkie tefies te koop

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX